Alexis Denisof

Alexis Denisof
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexis Denisof (gebore 25 Februarie 1966) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Avengers (2012) en Guardians of the Galaxy (2014), en in die televisiereeks Angel (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy